Bookworms Categories
Bookworms
-
-
-
-
-
-
-
Laeveld Scout Moniterings-Handleiding vir die Sitrusbedryf
Hier is die video link: https://youtu.be/lrtihwdRDek
GEBRUIKERSVRIENDELIKE HANDLEIDING
Laeveld Scout is ‘n eenvoudige handleiding wat die
produsent, gewasbestuurders en die “scout” in die veld in staat stel
om gemaklik die vriend van die vyand te kan onderskei.BEMAGTIG GEWASBESTUURDERS & DIE “SCOUT” MET
INLIGTINGSitrus Produsente maak staat op hul plaaswerkers om plae in
die boord so vroeg as moontlik te identifiseer.Laeveld Scout beskryf die belangrikste plaaginsekte,
moniteringsriglyne en algemene beheerstrategie deur middel van maklik
verstaanbare teks en kleurvolle illustrasies. Die handleiding is reeds
beskikbaar in Afrikaans en binnekort beskikbaar in Engels, Sepedi en Xhosa. -
-
-