375ml Rooibaard Groen Trui Chilli Sous

  • Fast Shipping

    Receive products in amazing time
  • Easy Returns

    Return policy that lets you shop at ease
  • Always Authentic

    We only sell 100% authentic products
  • Secure Shopping

    Your data is always protected

R90.00 VAT included

Highlights

Die sous gaan jou meer hoendervleis gee as Joel se 1995 drop goal. Werk dit maar in op jou maandelikse begroting, want jy sal nie meersonder Rooibaardsous kan lewe nie!

Steek ‘n vuurtjie aan, gooi ’n trippel Riekie Louw, trap ‘n hoender plat, sit sy lyfie in ‘n Groen Trui Sousie en luister bietjie na Oom Leon se “Pretty Kabousie”.

Hierdie sal ‘n Vaaldam Kurper en selfs jou eks-vrou se
kos laat lekker smaak.

SKU: 375mlGroen Categories: , , ,

Additional information

Weight 0.400 kg
Dimensions 9 × 4 × 22 cm
Brand

Rooibaard

0.0/5
0 reviews
0
0
0
0
0

There are no reviews yet.

Be the first to review “375ml Rooibaard Groen Trui Chilli Sous”