375ml Rooibaard Chilli Sous

  • Fast Shipping

    Receive products in amazing time
  • Easy Returns

    Return policy that lets you shop at ease
  • Always Authentic

    We only sell 100% authentic products
  • Secure Shopping

    Your data is always protected

R85.00 VAT included

Highlights

Rooibaard is ‘n matige peri-peri sous. Jy hoef nie die toiletpapier in die yskas te sit nie – die sous is net flippen lekker. Jou rand gaan net brand as jy die goed drink en groot slukke vat. Eet net bietjie bietjie op jou kos.

Waarskuwing: Die sous is verslawend, as jy dit eers eenkeer op jou slap chips, bully beef of Pronutro geëet het, gaan jy dit nooit weer sonder Rooibaard wil eet nie.

Jy sal jou eie skoonma slaan vir nog n bottel as hy klaar is.

SKU: 375mlRooi Categories: , , ,

Description


Additional information

Weight 0.400 kg
Dimensions 9 × 4 × 22 cm
Brand

Rooibaard

0.0/5
0 reviews
0
0
0
0
0

There are no reviews yet.

Be the first to review “375ml Rooibaard Chilli Sous”