750ml Rooibaard Groen Trui Chilli Sous

  • Vinnige aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat jou met gemoedsrus koop
  • Altyd outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige inkopies

    Jou persoonlike inligting word altyd beskerm

R130.00 VAT included

Highlights

Die sous gaan jou meer hoendervleis gee as Joel se 1995 drop goal. Werk dit maar in op jou maandelikse begroting, want jy sal nie meersonder Rooibaardsous kan lewe nie!

Steek ‘n vuurtjie aan, gooi ’n trippel Riekie Louw, trap ‘n hoender plat, sit sy lyfie in ‘n Groen Trui Sousie en luister bietjie na Oom Leon se “Pretty Kabousie”.

Hierdie sal ‘n Vaaldam Kurper en selfs jou eks-vrou se
kos laat lekker smaak.

SKU: 750mlGroen Categories: , , ,

Description


Additional information

Weight 0.800 kg
Dimensions 8 × 8 × 31 cm
Handelsmerk

Rooibaard

0.0/5
0 reviews
0
0
0
0
0

There are no reviews yet.

Be the first to review “750ml Rooibaard Groen Trui Chilli Sous”