Description
1. Mental Toughness reeks 1 – ‘n Reeks van 8 sessies van
30 minute elk gefokus op die bou van eenheid in families en
besighede (sinergie) en om “mentally tough” te wees.
Aanbeveel vir families – kinders en ouers saam! Word
digitaal aangekoop en afgelaai op jou rekenaar of selfoon
There are no reviews yet.