Description
Wen-jou-gesin / Win your family-reeks van 5 beginsels
om ‘n gesin te bou. Die hele reeks kos R1,250 en word digitaal afgelaai
op jou rekenaar by die huis. Die doel is dat families (ouers en kinders
saam) hierna kyk en hierdie 5 beginsels saam doen. Drie van die beginsels
doen ‘n gesin eenmaal per jaar en die ander twee beginsels is daagliks.
There are no reviews yet.