Wen ‘n hart – Boek

  • Vinnige aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat jou met gemoedsrus koop
  • Altyd outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige inkopies

    Jou persoonlike inligting word altyd beskerm

R300.00 VAT included

Highlights

Wen ‘n hart‘n handleiding vir afrigters, onderwysers en
ouers.  Hierdie boek is ‘n praktiese handleiding van metodes om met mense
te werk – en hulle harte te wen.  So dikwels voed ons ons kinders op met
vrees vir straf as die bron van motivering.  Veral Christene se vrees vir
sonde is ‘n realiteit en die wêreldse sisteme maak dikwels daarvan gebruik om
mense te manupileer.

  • Wanneer jy met mense (kinders)
    werk en jy kan hulle harte wen – dan het jy hulle energie, hulle talent en
    ook hulle lojalitiet.  Dit is om deel te vorm van ‘n wen-span!
  • Wanneer jy met mense (kinders)
    werk en jy verloor hulle harte – dan het jy dalk talent, maar geen energie
    en geen lojaliteit.  Dit is ‘n voortdurende oorlog en onsekerheid.

Wen ‘n hart is geskryf sodat jy kan leer hoe om iemand se hart te kan vind – en deel te word van ‘n wen-span.  Jy sal die boek geniet!

0.0/5
0 reviews
0
0
0
0
0

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wen ‘n hart – Boek”