Description
‘n Persoonlike boek oor my eie lewe en die vrae
waarmee ek geworstel het. Dinge soos:
· Bestaan God werklik?
· Wat maak ‘n mens met teleurstelling in mense?
· Boelies?
O Autoriteit
· Depressie?
· Verslawing (was vir lank verslaaf aan
pornografie)
There are no reviews yet.