Description
‘n Boek vir ouers. Die boek het die Cordis Trust
(Bybelmedia)-prys in 2016 gewen as die top-boek in SA rakende opvoeding en
hantering van kinders. Aspekte soos
· enkel-ouerskap,
· ontwikkeling van selfvertroue,
· hoeveel druk moet jy op jou kind sit,
· wat maak jy as die afrigter of onderwyser van jou kind verkeerd is,
· dissipline ens word bespreek
There are no reviews yet.