375ml Rooibaard Chilli Sous

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R78.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Rooibaard is ‘n matige peri-peri sous. Jy hoef nie die toiletpapier in die yskas te sit nie – die sous is net flippen lekker. Jou rand gaan net brand as jy die goed drink en groot slukke vat. Eet net bietjie bietjie op jou kos.

Waarskuwing: Die sous is verslawend, as jy dit eers eenkeer op jou slap chips, bully beef of Pronutro geëet het, gaan jy dit nooit weer sonder Rooibaard wil eet nie.

Jy sal jou eie skoonma slaan vir nog n bottel as hy klaar is.

SKU: 375mlRooi Kategorieë: ,

Beskrywing

Addisionele inligting

Handelsmerk

Rooibaard

0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “375ml Rooibaard Chilli Sous” te beoordeel