375ml Rooibaard Chilli Sous

  • Vinnige aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat jou met gemoedsrus koop
  • Altyd outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige inkopies

    Jou persoonlike inligting word altyd beskerm

R75.00 R85.00 BTW ingesluit

Hoogtepunte

Rooibaard is ‘n matige peri-peri sous. Jy hoef nie die toiletpapier in die yskas te sit nie – die sous is net flippen lekker. Jou rand gaan net brand as jy die goed drink en groot slukke vat. Eet net bietjie bietjie op jou kos.

Waarskuwing: Die sous is verslawend, as jy dit eers eenkeer op jou slap chips, bully beef of Pronutro geëet het, gaan jy dit nooit weer sonder Rooibaard wil eet nie.

Jy sal jou eie skoonma slaan vir nog ‘n bottel as hy klaar is.

Winkel
SKU: 375mlRooi Categories: , , , , ,

Additional information

Weight 0.400 kg
Dimensions 9 × 4 × 22 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

There are no reviews yet.

Wat dink jy van “375ml Rooibaard Chilli Sous”