375ml Rooibaard Groen Trui Chilli Sous
-
Vinnige aflewering
Ontvang produkte in ongelooflike tyd -
Maklike terugkeerbeleid
Ons terugkeerbeleid laat jou met gemoedsrus koop -
Altyd outentiek
Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte -
Veilige inkopies
Jou persoonlike inligting word altyd beskerm
R81.25 R90.00 BTW ingesluit
Hoogtepunte
Die sous gaan jou meer hoendervleis gee as Joel se 1995 drop goal. Werk dit maar in op jou maandelikse begroting, want jy sal nie meer sonder Rooibaardsous kan lewe nie!
Steek ‘n vuurtjie aan, gooi ’n trippel Riekie Louw, trap ‘n hoender plat, sit sy lyfie in ‘n Groen Trui Sousie en luister bietjie na Oom Leon se “Pretty Kabousie”.
Hierdie sal ‘n Vaaldam Kurper en selfs jou eks-vrou se
kos laat lekker smaak.
Additional information
Weight | 0.400 kg |
---|---|
Dimensions | 9 × 4 × 22 cm |
Handelsmerk | Rooibaard |
Wat dink jy van “375ml Rooibaard Groen Trui Chilli Sous”
Jy moet <a href="https://plaaswinkel.co.za/my-account-4/">ingeteken wees</a> om 'n resensie te plaas.
There are no reviews yet.