Herhalende kliënt ?
Het jy nie 'n rekening nie?
R47.45 BTW ingesluit
Out of stock
There are no reviews yet.
Jy moet <a href="https://plaaswinkel.co.za/my-account-2/">ingeteken wees</a> om 'n resensie te plaas.
Rooibaard is ‘n matige peri-peri sous. Jy hoef nie die toiletpapier in die yskas te sit nie – die sous is net flippen lekker. Jou rand gaan net brand as jy die goed drink en groot slukke vat. Eet net bietjie bietjie op jou kos.
Waarskuwing: Die sous is verslawend, as jy dit eers eenkeer op jou slap chips, bully beef of Pronutro geëet het, gaan jy dit nooit weer sonder Rooibaard wil eet nie.
Jy sal jou eie skoonma slaan vir nog ‘n bottel as hy klaar is.
Size = 6 inches
Creature bait
Beefy body with multiple appendages to move water
Salt-impregnated
Great on a Texas rig, a Carolina rig or the back of a jig
Laeveld Ring String Spice
19 LED Rechargeable 3 Function
Size = 4 inches
Topwater Frog
Search bait with a unique sound and bubble trail
Bait floats on top for more realistic presentations.
Fished over holes and through grass
More durable rubber
There are no reviews yet.