Die sous gaan jou meer hoendervleis gee as Joel se 1995 drop goal. Werk dit maar in op jou maandelikse begroting, want jy sal nie meer sonder Rooibaardsous kan lewe nie!
Steek ‘n vuurtjie aan, gooi ’n trippel Riekie Louw, trap ‘n hoender plat, sit sy lyfie in ‘n Groen Trui Sousie en luister bietjie na Oom Leon se “Pretty Kabousie”.
Hierdie sal ‘n Vaaldam Kurper en selfs jou eks-vrou se
kos laat lekker smaak.
There are no reviews yet.