Vrystaat Hulpfonds Pakket

(1 kliënt oorsig)
  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R365.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Jy kan ‘n verskil maak. Koop vir jou hierdie pakket wat aflewering insluit en die Plaaswinkel en Coleske Artists Management skenk die opbrengs aan die hulpfonds vir die Vrystaat se brande.

·        Afrikaans is Groot Vol. 13. CD

·        Afrikaans is Groot 2019 Konsert DVD

·        Gratis Aflewering

Kategorie:

Beskrywing

Wil jy graag ‘n skenking maak? Geen probleem nie gebruik die onderstaande vorm.

Afrikaans is Groot Vol. 13. CD

Speellys:

1.     Ek kort – Steve Hofmeyr

2.     Monumentaal – Ruhan du Toit

3.     Ons sal self – Gerhard Steyn, Riaan
Benade, Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore, Corlea, Lianie May, Monique Steyn,
Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Touch of Class, Tasha, Ivan Roux, Liezel
Pieters, Charlize Berg & Ruhan du Toit

4.     Maak my jou tequila – Demi Lee Moore

5.     Gooi nog ‘n whiskey – Riaan Benade

6.     Nonna – Appel

7.     Dors – Jay & Lianie May

8.     Groter as Goliat – Gerhard Steyn

9.     Boude – Loufi

10.   Altyd op vakansie – Jack Parow & Loki Rothman

11.   Sprokie – Bobby van Jaarsveld & Early B

12.   Verspoel my – Charlize Berg

13.   Stop – Dewald Wasserfall

14.   Ruk die dam – Snotkop & Juanita du Plessis

15.   Lipstick – Ivan Roux

16.   Ruil jou vir my – Karlien van Jaarsveld

17.   Suiderkruis – Red Sheep

18.   Ek moet weet – Tasha

19.   Was – Bok van Blerk

20.   Iemand in die Niemand – Tarryn Lamb

21.   Die Seën – Riana Nel & Retief Burger


Die jaarlikse versameling van die grootste Afrikaanse snitte met nuwe snitte wat Afrikaans groot hou!

Afrikaans is Groot 2019 Konsert DVD

  1. Afrikaans is Groot Temalied – Groep
  2. Bring die hoop weer terug – Groep
  3. Dikkelicious – Snotkop
  4. Jou hart is weer myne – Steve Hofmeyr
  5. Lei my na die water – Demi Lee Moore
  6. Vuur op die water – Elandre
  7. Vier woorde – Tarryn Lamb
  8. Elektrisiteit – Dewald Wasserfall
  9. Uit klip gekap – Corlea Botha
  10. Die Nostalgie – Laurika Rauch
  11. Was – Bok van Blerk
  12. Da vat hy – Jay en Karlien
  13. Jou huis – Elvis Blue
  14. Kouevuur – Theuns Jordaan
  15. As jy dink jy weet – Ruhan du Toit
  16. Donkernag – Karen Zoid
  17. Hou die heme loop – Riana Nel
  18. Rooilipsoene – Karlien v Jaarsveld
  19. Voel jy die genade – Jo Black 20.Boerepompie – Snotkop en Ricus
  20. Die Lyn – Elandre
  21. Stille Soldaat – Touch of Class (DEON & DUSTY)
  22. Pa en Seun – Steve, Bok, Jay, Dewald, Ruhan en Ricus
  23. Mannetjies Roux – Groep
  24. Amanda – Steve en Demi Lee Moore
  25. Raak vir my rustig – Snotkop
  26. Afrikaners is Plesierig – Karen Zoid
  27. Grand Finale – Groep
5.0/5
1 resensie
1
0
0
0
0
  1. admin

    Beste waarde vir geld en jy maak ‘n verkil.

Voeg u resensie by