Skenk ‘n ete vir ‘n kind vandag.

Ons wil graag vir elke kind ‘n Genesis kos pakkie gee. Jou donasie kan ver gaan om die kinders van ons land by te staan.

GENESIS® poeiers is ontwerp om ‘alles-in-een’-produkte te wees: produkte wat voedingsvolledig, gebalanseerd, voedingsdig is en ‘n uitstekende proe het sonder om aanvullings (byvoorbeeld suiker) by te voeg.

Om meer te weet van die Genesis kos pakkies klik hier.